Afrikaanse Fisiese Wetenskap klasse

Ons bied Afrikaanse Fisiese Wetenskap klasse aan vir Graad 9 tot 12 hoërskool leerlinge.

Met ‘n verskeidenheid produkte – al die pad van gespesialiseerde hulpbronne tot weeklikse aanlyn groepsklasse – het KennisKafee ‘n oplossing vir elke student se unieke behoeftes.

Google
Luzelle Lazarus profile picture
Luzelle Lazarus
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifies that the original source of the review is Google.
Ek sal die klasse hoogs aanbeveel. Dit word puik aangebied. Leerders kan vrae vra, ontvang vraestelle en kan ander tydgleuwe bywoon en selfs meer as een klas oor dieselfde onderwerp bywoon. Alle dele van die kurrikulum word so goed verduidelik (Fisika sowel as Chemie). Voor eksamens kan kinders sê aan watter gedeeltes van die werk spesifiek aan aandag gegee moet word. Kinders het regtig die vrymoedigheid om vrae te vra Die klasse is ook baie bekostigbaar.
Google
Jackie Steenberg profile picture
Jackie Steenberg
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifies that the original source of the review is Google.
I will recommend this class to all my friend's children. Although it is alot of work to go through in a short time the work is clear and easy to understand.
Google
Rozelle Rheeder profile picture
Rozelle Rheeder
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifies that the original source of the review is Google.
Wat ‘n wonderlike ervaring! My dogter het in 2 dae so baie geleer. Sy stap die vierde kwartaal met selfvertroue binne. Sy het al die hulpmiddels gekry om Fisiese Wetenskappe baas te raak! Ek beveel dit vir elkeen aan.
Google
Carli Pretorius profile picture
Carli Pretorius
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifies that the original source of the review is Google.
Ek wil graag my opregte dank uitspreek vir die ongelooflike ondersteuning met my Graad 8 seun se Natuurwetenskap voor sy eksamen!! Die hulp wat hy ontvang het, het werklik ’n groot verskil gemaak. Konsepte wat voorheen moeilik en verwarrend gevoel het, is op ’n eenvoudige en verstaanbare manier verduidelik. Alles was duidelik uiteengesit, met baie geduld en op ’n manier wat hom selfvertroue gegee het om die werk beter te verstaan en voorbereid te voel vir sy eksamen. Dit beteken ongelooflik baie om te sien hoe iemand die tyd neem om seker te maak ’n kind verstaan regtig wat hy leer. Die verskil in sy begrip en selfvertroue was onmiddellik sigbaar. Baie dankie vir die toewyding, professionele hulp en die passie waarmee kennis oorgedra word. Dit maak werklik ’n wêreld se verskil, en ons waardeer dit opreg. Carli Pretorius
Google
Magda Bell profile picture
Magda Bell
Google star 1Google star 2Google star 3Google star 4Google star 5Trustindex verifies that the original source of the review is Google.
Febe is a wonderfully energetic teacher at Kennis Kafee~ with a wealth of knowledge to share! My kid relate very well with her and finds communication with her so easy, even though she is an introvert. Even after the 1st few lessons... My child came back home,very pleased that she actually understood the classwork, thanks to Febe who explained it so well the night before. I am so grateful for the extra mile she's walking for my kid! I highly recommend her services!
Verified by Trustindex
Trustindex verified that these reviews were published on KennisKafee's Google Business Profile. Learn more

Wat is jou kind se behoeftes?

Kliek op ons verskillende opsies vir meer inligting.

wetenskap hulpbronne
wetenskap opsommings
wetenskap vakansieskole
aanlyn klasse

Ontmoet jou Wetenskap tutor

wetenskap tutor

Ek is Febé Meyer, ’n wetenskaplike met ‘n MSc in Biotegnologie, ‘n tutor met 9+ jaar se ervaring en ‘n professionele wetenskapskommunikeerder vir die laaste 14 jaar. Dis my passie om wetenskaplike konsepte eenvoudig te maak, en om wetenskap lekker te maak vir my leerlinge!